Covid-19-sterftesyfer dalk baie hoër, sê SAMRC


Luister nou

Volgende

Covid-19-sterftesyfer dalk baie hoër, sê SAMRC

10 Maart 2022

Die koronavirus het moontlik een uit elke 200 Suid-Afrikaners doodgemaak.

Die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMRC) sê oortollige sterftes tydens die Covid-19-pandemie – “wat volgens hulle beskou word as ‘n meer akkurate manier om die invloed daarvan te meet as amptelike statistiek” – het in die eerste week van Maart tot oor die 300 000 gestyg.

Volgens die SAMRC het dié syfer teen 5 Maart op 301 106 gestaan.

“Dit is meer as drie maal die amptelike sterftesyfer wat aan die virus toegedig word. Die aantal sterftes per 100 000 van die bevolking was 506.”

Navorsers sê byna al die oortollige sterftes – wat sterftes teen ‘n historiese gemiddelde vergelyk – is as gevolg van die virus.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.

Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Screenshot 2025-05-13 105216

68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

Ander Nuus Artikels

cyril17
Ramaphosa: “Suid-Afrikaners wat na Amerika vlug is lafaards”
The,Increase,In,Unemployment.,News,In,The,Newspaper,On,The
“SA gaan onder werkloosheid gebuk, RNE skitter in sy afwesigheid”
Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Covid-19-sterftesyfer dalk baie hoër, sê SAMRC


Luister nou

Volgende