Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Covid-19-inentingsertifikate problematies op internasionale vlak

6 Mei 2022

Terwyl Suid-Afrikaners hulle Covid-19-inentingsertifikate plaaslik kan gebruik om geboue binne te gaan en sportgeleenthede by te woon, ervaar hulle steeds sekere uitdagings daarmee in die buiteland.

Dit blyk uit ‘n antwoord wat die minister van gesondheid, dr Joe Phaahla, tydens ‘n vraag-en-antwoord-sessie in die parlement gegee het oor die gebrek aan ‘n internasionale standaard vir inentingsertifikate.

Phaahla sê oor die algemeen stel lande nie maatreëls in plek waarvolgens ander lande se inentings aan beoordeel kan word nie.

Hy sê insgelyks kan Suid-Afrika nie ander lande se inentings plaaslik bevestig nie. “Die “QR”-kodes van ander lande se sertifikate word ook nie noodwendig deur plaaslike aftas-toestelle geregistreer nie.”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende