Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Covid-19-inentings tydens feesseisoen minder suksesvol as verwag, sê minister

14 Januarie 2022

Die minister van gesondheid, dr. Joe Phaahla sê dit blyk asof die omikron-variant van die Covid-19-virus mense met ligter simptome laat. 

Hy hou vanoggend ‘n mediakonferensie oor die huidige Covid-19-situasie in die land. Volgens hom word ouer mense, mense met onderliggende siektestoestande en diegene wat nie ingeënt is nie, egter nogsteeds ernstig siek weens die omikron-variant.

Volgens Phaahla is sy departement bly om te sien dat die aantal nuwe infeksies ook besig is om af te neem, terwyl minder mense in die hospitaal opgeneem word as tydens die vorige vlaag.

Hy het ook uitgebrei oor die aantal inentings en meen dit het tydens die feesseisoen nie goed gegaan met die regering se inentingsprogram nie. Pogings om mense by tolhekke in te ent, was ook nie ‘n groot sukses nie.

28,8-miljoen inentings is aan 18,4-miljoen volwassenes toegedien. Hy sê net meer as 1-miljoen dosisse is aan die ouderdomsgroep tussen 12- en 18 jaar oud toegedien.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende