Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Cope bevraagteken JHB-speaker se lidmaatskap

30 September 2022

Die nasionale voorsitter van COPE, Teboho Loate, het aan Pretoria FM bevestig dat die party nog nie met die nuutverkose Johannesburgse speaker, Colleen Makhubele, vergader het nie.

Makhubele is die week deur die ANC gesteun in haar verkiesing as die speaker van die raad.

Loate bevraagteken Makhubele se COPE- lidmaatskap en sê daar bestaan die vermoede dat sy ‘n ANC lid kan wees.

“Ek sê nie sy is nie ‘n lid van Cope nie, maar sy het alreeds besluit saam met wie sy wil werk.”

Intussen heers daar chaos in die metro se raadsitting, waar raadslede tans stem in ‘n mosie van wantroue in die burgemeester Mpho Phalatse.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig