Comair werknemers vra dat uitvoerende hoof afgedank moet word


Luister nou

Volgende

Comair werknemers vra dat uitvoerende hoof afgedank moet word

15 Maart 2022

Werknemers verbonde aan die vakbond, Numsa sê hulle werkgewer, Comair probeer om hulle te verhoed om by die operateur se kantoor in Kempton Park te betoog. 

‘n Groep werknemers het vanoggend in Fortress straat byeengekom en na Comair se kantore beweeg. Dit kom nadat Comair die naweek aangekondig het dat die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid vlugte van Kulula en British Airways opgeskort het. 

Die groep ontstoke werknemers eis dat Comair se uitvoerende hoof, Glenn Orsmond afgedank moet word.

Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola sê sy lede hoef nié om toestemming te kry om te betoog nie en meen Comair wil hulle verhoed om te betoog. Sy meen die vakbond het geen meer vertroue in Orsmond se leierskap nie.

https://twitter.com/Numsa_Media/status/1503388430897713163

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…

Ilse Strauss

Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

WAGWOORD

16-miljard Facebook, Google en Apple-wagwoorde lek uit

walter-sisulu-university

Amptenaar by universiteit doodgeskiet

CILLIERS5

Brink se hoed weer in die ring

Ander Nuus Artikels

Velsiekte
Jong boerseun ploeg, ry trekker en plant ondanks pynlike velsiekte
photo
Frik Potgieter en Peter Huxham terug by die huis
NUUSWEEK WILLIE
Die storie van ou-dominee Sarel
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…
Ilse Strauss
Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

Comair werknemers vra dat uitvoerende hoof afgedank moet word


Luister nou

Volgende