Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Comair se aansoek om voorlopige likwidasie slaag

14 Junie 2022

Die Suid-Gautengse hooggeregshof in Johannesburg het vandag vir die lugdiens, Comair in voorlopige likwidasie geplaas.

Comair bedryf Kulula en British Airways in Suid-Afrika.

Volgens die maatskappy se sakereddingspraktisyns is hierdie likwidasie nodig om Comair se vloot vliegtuige, ter waarde van sowat R3,5 miljard, te bewaar. Die maatskappy se skuld het in Januarie vanjaar op nagenoeg R6,44-miljard gestaan.

Alle betrokke partye het tot 26 Julie om die hof van redes te voorsien waarom die voorlopige likwidasiebevel nie ‘n finale bevel gemaak moet word nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

Ander Nuus Artikels

arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende