Cobus Reinach met die dood gedreig


Luister nou

Volgende

Cobus Reinach met die dood gedreig

20 Oktober 2023

Die waarnemende hoof van SA Rugby, Rian Oberholzer sê hulle sal die doodsdreigemente wat aan die skrumskakel Cobus Reinach gestuur is, met Wêreldrugby opneem.

Reinach het die doodsdreigemente op sosiale media ontvang van ‘n Franse persoon, na dié Springbokke verlede week vir Frankryk in die kwarteindrondte met een punt geklop het.

Die persoon het aan Reinach gesê “hy hoop hy word doodgemaak deur Franse mense as hy terugkeer na sy klub Montpellier, na afloop van die Wêreldbeker.” Hy is sedert 2020 in Frankryk.

Hy het die Springbokke ook daarvan beskuldig dat hulle gekroek het.

Oberholzer sê dit is jammer dat sulke walglike goed gesê word, en hy hoop dat daar iets gedoen kan word deur Wêreldrugby.

https://twitter.com/RassieRugby/status/1715002498648338824

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

494176549_678769244799837_2127636851668020320_n

Twee verdagtes vasgetrek na moord op bejaarde Limpopo-boer

South Africa Scandal Explainer

Phala Phala: Saak tot September uitgestel

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf

Gq_5ZqlXwAA4loq

John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk

Joe-biden-scaled

Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

Ander Nuus Artikels

School,Classroom,With,Blackboard
Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling
Gwede2-1
Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik
ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM
Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”
494176549_678769244799837_2127636851668020320_n
Twee verdagtes vasgetrek na moord op bejaarde Limpopo-boer
South Africa Scandal Explainer
Phala Phala: Saak tot September uitgestel

Cobus Reinach met die dood gedreig


Luister nou

Volgende