Cilliers Brink nader hof oor die mosie van wantroue teen hom


Luister nou

Volgende

Cilliers Brink nader hof oor die mosie van wantroue teen hom

29 Augustus 2024

Die uitvoerende burgemeester van die Tshwane-metroraad, Cilliers Brink, het glo die hooggeregshof in Pretoria genader om te probeer verhoed dat opposisiepartye hom Vrydag as burgemeester verwyder.

Volgens berigte het hofstukke uitgelekte waarin Brink vra dat die hof ‘n komende mosie van wantroue teen hom moet keer.

Die ANC bring die mosie omdat hulle glo ongelukkig is oor nuwe maatreëls wat ingestel is om vullisverwyderaars mee te reguleer.

Onsekerheid heers ook oor waar ActionSA hom gaan skaar tydens dié debat aangesien hy sy voorneme – om nie met die ANC saam te werk nie – laat vaar het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Cilliers Brink nader hof oor die mosie van wantroue teen hom


Luister nou

Volgende