Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Cele sê die polisie maak vordering met die soektog na Moti-broers

26 Oktober 2021

Die minister van polisie, Bheki Cele sê die polisie maak vordering met die soektog na die vier Moti-broers, wat verlede week Woensdag in Pietersburg (Polokwane) in Limpopo ontvoer is.

LEES OOK: OPVOLG: FAMILIE VAN ONTVOERDE BROERS VRA VIR HULP

Die broers is steeds vermis, nadat hulle deur sewe verdagtes in wit oorpakke ontvoer is terwyl hulle onderweg was na hulle skool, Curro Heuwelkruin. Hulle 64-jarige motorbestuurder is agter gelaat. Die kinders is Zidan (6), Zayyad (11), Alaan (13) en Zia (15). Hulle pa, Nazim is ‘n sakeman in Pietersburg.

Daar is nog geen losprys vir hul vrylating geëis nie.

LEES OOK: OPVOLG: SKOOLMAATS BID VIR ONTVOERDE BROERS

Cele sê die polisie het ekstra hulpbronne beskikbaar gestel om die gyselaars op te spoor, en hy glo daar sal binnekort ‘n deurbraak gemaak word in die saak. Volgens hom is die motief vir die ontvoering nog onbekend.

https://twitter.com/RaeesaK/status/1452879385674010626

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende