My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Cele dien wysigingswet in “al is dit ongrondwetlik”

30 Augustus 2023

Die leier van die VF Plus, Dr. Pieter Groenewald sê die minister van polisie, Bheki Cele, het ʼn wysigingswetsontwerp op die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat, Opod, by die parlement ingedien – nadat dit reeds deur die staat se regsadviseur as ongrondwetlik bestempel is.

Die wysiging handel oor die aanstelling van Opod se uitvoerende direkteur en is daarop gemik om die minister van polisie en die kabinet die mag te gee om dié aanstelling te doen.

Groenewald sê ’n onafhanklike regsmening wat die minister hieroor bekom het, beaam die mening van die staat se regsadviseur en ʼn Grondwethof-uitspraak het dit ook duidelik gemaak dat die aanstellingsproses onpartydig en onafhanklik moet wees.

Hy sê die minister is met sy optrede besig om amptenare te intimideer en te manipuleer, om te verseker dat hy meer mag oor Opod kan verkry.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Roelf

Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei

arv in water 2 ander formaat

TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

POLISIE2

VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412

DBV ruk resiesperdbedryf in die bek

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

Ander Nuus Artikels

Tungsten,Light,Bulb,Lit,On,Black,Background
Dele van die Tshwane-metro binnekort vir byna 10 ure sonder krag
SAL - Waldo Swiegers - Bloomberg
SAL VERLOOR WEER HOOGTE
uniegebou
VERSKEIE PROTESOPTOGTE IN PRETORIA
Roelf
Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei
arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende