Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Byna die helfte van SA se drinkwater nié veilig vir menslike gebruik nie

6 Desember 2023

Bykans helfte van Suid-Afrika se drinkwater is nie veilig vir menslike gebruik nie.

Volgens die departement van water en sanitasie se jongste bloudruppelverslag is 45% van die water nie veilig nie.

Dit is 41 persentasiepunte meer as die 5% van 2014 – toe die vorige bloudruppelverslag uitgereik is.

Die verslag toon verder dat 277 van die 958 watertoevoer-stelsels in die land – oftewel 29% daarvan – tans in ‘n kritieke toestand is.

Volgens die minister van water en sanitasie, Senzo Mchunu is hulle wel bekommerd oor die stand van water in die Noord-Kaap.

Mchunu het bygevoeg dat Suid-Afrika nie in ‘n waterkrisis verkeer nie en dat sy departement weet wat die probleme is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende