Saterdag met Pieter

Saterdae
11:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Byna 9000 vuurwapens verdwyn in 11 jaar by polisiekantore, erken Cele

12 Januarie 2022

Die minister van polisie, Bheki Cele, het in antwoord op ‘n parlementêre vraag van die DA gesê dat daar byna 9000 vuurwapens die afgelope elf jaar uit die polisie se store weggeraak het.

889 van dié vuurwapens was privaat-vuurwapens terwyl 8043 van dié wapens die staat se vuurwapens was.

In sy antwoord het die minister gesê dat 5385 van die staat se wapens terug gevind is, maar hy het nie gemeld hoeveel van die privaat-vuurwapens terug gevind is nie.

Die DA se George Michalakis sê dit is onaanvaarbaar aangesien dit daarop neerkom dat 33% van die polisie se eie vuurwapens – wat uit hul store weggeraak het – steeds in misdadigers se hande is.

Slegs vyf mense is skuldig bevind aan klagtes wat veband hou met die verdwyning van dié wapens.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Roelf

Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei

arv in water 2 ander formaat

TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

POLISIE2

VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412

DBV ruk resiesperdbedryf in die bek

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

Ander Nuus Artikels

Tungsten,Light,Bulb,Lit,On,Black,Background
Dele van die Tshwane-metro binnekort vir byna 10 ure sonder krag
SAL - Waldo Swiegers - Bloomberg
SAL VERLOOR WEER HOOGTE
uniegebou
VERSKEIE PROTESOPTOGTE IN PRETORIA
Roelf
Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei
arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

Saterdag met Pieter

Saterdae
11:00 - 16:00

Luister nou

Volgende