Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Byna 4 000 kilometer se spoorlyne word nié gebruik nie

10 Januarie 2024

Die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan sê 3 636 kilometer spoorlyne – wat vir vragvervoer gebruik is – het in die afgelope dertig jaar in onbruik verval.

Gordhan se opmerking volg in antwoord op ‘n parlementêre vraag van die DA.

Dié party se woordvoerder oor staatsdiens en administrasie, dr. Leon Schreiber sê sý party wou in besonder weet hoeveel spoorlyne het in onbruik verval sedert die ANC aan bewind gekom het.

Schreiber sê dit is genoeg om die gewilde spoorvragroete tussen Durban en Johannesburg drie keer – heen en weer – aan te lê.

Hy sê andersom beteken dit dat tien kilometer spoorlyn elke maand in dié tyd tot niet gegaan het.

Dié syfers sluit spoorlyne uit wat vir passasiersdoeleindes gebruik is – en wat ook beskadig is.

Foto: Allstom

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Ander Nuus Artikels

Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap
Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende