Byna 2 000 regeringsbestuurders het nié die nodige kwalifikasies nie


Luister nou

Volgende

Byna 2 000 regeringsbestuurders het nié die nodige kwalifikasies nie

8 Junie 2023

Byna 2 000 senior bestuurders in die regering – op nasionale sowel as provinsiale vlak – het nie die nodige kwalifikasie vir die pos wat hulle beklee nie.

Dit is volgens die departement van staatsdiens en administrasie wat inligting van die sentrale stelsel af getrek het wat gebruik word vir die administrasie van die staatsdiensbetaalstaat.

In reaksie op ‘n parlementêre vraag het die departement gesê dat 1 874 senior bestuurders ondergekwalifiseer is.

Die departement het bygevoeg 1 372 van dié aanstellings gemaak is voordat die minimumvereiste-voorskrif in Augustus 2016 in werking getree het.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Byna 2 000 regeringsbestuurders het nié die nodige kwalifikasies nie


Luister nou

Volgende