Bykans helfte van vier- tot vyfjariges nie gereed vir graad-R nie


Luister nou

Volgende

Bykans helfte van vier- tot vyfjariges nie gereed vir graad-R nie

Bykans die helfte van vier- tot vyfjariges wat sentrums vir vroeë kinderontwikkeling
bywoon, is nie op dreef of gereed vir graad-R nie. Só het die onlangse Thrive by Five-indeks wat deur FNB, Innovation Edge en die departement van onderwys van stapel gestuur was, bevind.

Hierdie opname het sowat vyf duisend kinders tussen vier en vyf jaar oud, wat by
vroeë-kinderontwikkeling-programme reg oor die land ingeskryf is, geëvalueer.

Daar was onder meer gevind dat die helfte van hierdie kinders nie die take kon
doen wat van hulle verwag is nie. Sowat ‘n kwart van hulle funksioneer ook nie op die sosiale en emosionele vlak vir hul ouderdomsgroep nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Bykans helfte van vier- tot vyfjariges nie gereed vir graad-R nie


Luister nou

Volgende