Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Burgerregteorganisasie ontplooi veiligheidstrukture in Groblersdal

7 Februarie 2024

Die burgerregteorganisasie AfriForum sê hy is bewus van ’n groot byeenkoms wat deur politieke partye in Groblersdal beplan word, terwyl die hofsaak van die 63-jarige Piet Groenewald en sy 27-jarige stiefseun, Stephan Greeff in die hof voortgesit word. 

Hulle word daarvan aangekla dat hulle ‘n werknemer van Groenewald se veiligheidsmaatskappy, Veneruru Kavari  aangerand het, en ‘n hond op hom losgelaat het. 

Volgens Llewelynn Hemmens, AfriForum se hoof van Veiligheid vir die Noordstreek, is die organisasie se gemeenskapsveiligheidstrukture reeds in Groblersdal om die veiligheid van die gemeenskap te verseker en om moontlike teikens soos skole en aftreeoorde, en kwesbare gemeenskapslede te midde van die toenemende spanning te beskerm.

Verskeie politieke partye, insluitend die EFF, en sy lid Carl Niehaus het weer vanoggend buite die hof saamgedrom. Hulle eis dat die twee mans nie op parool vrygelaat word nie.

Hemmens sê AfriForum is in gesprek met die plaaslike polisie en sal verseker dat die organisasie se teenwoordigheid hier, binne die raamwerk van die wet, ’n stabiliserende uitwerking het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Indoors,Chicken,Farm,,Chicken,Feeding

350 000 uitgehongerde hoenders in minder as ‘n week van kant gemaak

weskoppies

Burgemeester sê kragtoevoer na Weskoppies-psigiatriese hospitaal sal binnekort herstel word

eikenhof

AfriForum Jeug bring PAIA-aansoek oor NWU se ondersoek ná beweerde “sangoma-ritueel”

ramaphosa-signs-NHI-Bill-into-law-NEW-CCV-XXX

Ramaphosa se ondertekening van NGV mag ingevolge hofbeslissing hersien word

Untitled design (1)

Boksburg-man dood na kroeg-aanranding

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
SA se enigste rybewys-drukker dalk binnekort herstel
GqNVwjBWcAANx_z
“Ons sal transformasie in hul kele afdwing,” sê minister
GqVSQ0XXsAEMZ2w
Spanning tussen Indië en Pakistan loop hoog
Indoors,Chicken,Farm,,Chicken,Feeding
350 000 uitgehongerde hoenders in minder as ‘n week van kant gemaak
weskoppies
Burgemeester sê kragtoevoer na Weskoppies-psigiatriese hospitaal sal binnekort herstel word

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende