Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Burgemeesterskomiteelid vra dat betoging in die weste van Pretoria gestaak word

30 Junie 2022

Die Tshwane-metro het ‘n beroep op inwoners van die Gomora informele nedersetting gedoen om hulle betoging in die weste van Pretoria te staak. 

Die burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsveiligheid in die metro, Grandi Theunissen sê die geweldadige betoging het reeds vroeër vandeesweek ontstaan, wat daartoe gelei het dat infrastruktuur en privaat eiendom beskadig word. 

LEES OOK: KYK: INWONERS BETOOG IN DELE VAN PRETORIA-WES

Hy sê die metro kan die gemeenskap se frustrasies verstaan, maar sal glad nie die beskadiging van eiendom en geweld aanvaar nie. 

Theunissen het vanoggend die gemeenskap besoek. Hy sê die inwoners eis dat nuwe skole en klinieke gebou word. Hulle wil ook hê dat sekere dienste soos kragvoorsiening geformaliseer word. 

Theunissen het ook ‘n beroep op verteenwoordigers van die provinsiale regering in Gauteng gedoen om op die gemeenskap se eise te reageer.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

SENZO-MCHUNU

Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig

Ander Nuus Artikels

Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep
Eskom
Eskom gereed om weer geld te leen

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende