Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Bruid op troudag, trourok en al in hegtenis geneem

17 Januarie 2024

’n Bruid van Mexiko is op haar troudag in hegtenis geneem.

Dít na aanleiding van ’n klag van afpersing, waarby haar aanstaande man ook betrek word. Hy kon egter daarin slaag om te vlug.

Die vrou wat as Nancy N bekendstaan is glo vasgetrek, terwyl sy uit ’n voertuig geklim het om by die kerk in te stap.

Die paartjie word volgens owerhede daarvan beskuldig dat hulle hoenderhandelaars in Toluca naby Mexikostad afgepers het en vier werkers van ’n pluimveewinkel ontvoer het.

Hulle is na bewering ook deel van ’n bekende dwelmkartel, La Familia Michoacana.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende