Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Britse vlieëniers berispe nadat hulle misdaadslagoffers word

18 Julie 2023

Die lugvaartoperateur, British Airways sê hy het twee vlieëniers terug gestuur na die Verenigde Koningkryk nadat hulle die slagoffers van ‘n gewapende rooftog by Melrose Arch in Johannesburg was.

Volgens die lugdiens het die twee die maatskappy se staande reëls oortree deur te gaan draf – terwyl vlugpersoneel wat in Suid-Afrika tuisgaan – verbied word om hulle blyplek te verlaat weens die veiligheidsituasie in die land.

Die maatskappy wou nie verder kommentaar lewer nie, maar volgens die lugvaartnuuswebwerf, Crew Room, is een van die vlieëniers met ‘n mes in die been gesteek.

Luitenant-kolonel Mavela Masondo, die Gautengse polisiewoordvoerder, sê geen saak is aangemeld nie.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Ander Nuus Artikels

0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende