Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Britse toeris sterf nadat hy by OR Tambo-lughawe aanland

10 Februarie 2023

Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika, Acsa sê die oorsaak van ‘n Britse toeris se dood by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg word tans ondersoek. 

Die uitvoerende hoof van Acsa, Mpumi Mpofu sê die toeris, Michael Joseph Morris het in ‘n badkamer by die lughawe inmekaargesak nét nadat hy en sy vrou in Johannesburg vanaf Londen geland het.

Paramedici het hom op die toneel dood verklaar.

‘n Amptenaar van die Britse ambassade, wat in dieselfde vlug as Morris was, het Morris se gesin gehelp om die voorval aan te meld. Morris se familie sal na verwagting vandag terugkeer na Londen.

Die uitvoerende hoof van Acsa, Mpumi Mpofu, het intussen haar medelye aan Morris se naasbestaandes betuig.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende