Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Britse premier sê jammer ná Covid-19-partytjie

20 April 2022

Die premier van Brittanje, Boris Johnson het in die parlement om verskoning gevra nadat hy deur die polisie beboet is omdat hy die Covid-19-maatreëls verontagsaam het deur partytjies te hou.

Johnson sê hy het nié besef dat ‘n verjaarsdagviering by sy woning, 10 Downing straat gedurende die hoogtepunt van die pandemie téén die maatreëls was nie, wat hy vasgestel het nie.

Lede van opposisiepartye eis dat Johnson afgedank moet word en meen hy het herhaaldelik vir die parlement gejok en het volgehou dat alle maatreëls wél nagekom is. 

Johnson sê Britse landsburgers het die reg om beter van hom as die land se premier te verwag.

https://twitter.com/jeremycorbyn/status/1516453409821536263
https://twitter.com/RoryStewartUK/status/1516054899619991563

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende