Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Britse polisie spyt oor inhegtenisnemings tydens kroning

9 Mei 2023

Die metropolisie in Londen, in Engeland sê hulle is spyt oor die inhegtenisnemings wat hulle Saterdag gedurende koning Charles die derde se kroning gemaak het. 

Die polisie het ‘n verklaring uitgereik nadat verskeie mense hulle optrede as onnodig en hardhandig bestempel het. 

Die leier van die teenmonargistiese groep Republic asook talle ander mense is in hegtenis geneem. Volgens ‘n verklaring deur die metropolisie is nagenoeg 64 mense Saterdag vasgetrek.

Reuters berig dat van die mense se borgtog gekanselleer is en dat geen verdere stappe teen hulle gedoen sal word nie. 

Die metropolisie het verder in hul verklaring gesê dat alle mense die reg het tot vreedsame betogings, maar meen dit kan nie gebeur ten koste van ander mense se vreugde en veiligheid nie.

Foto: Evening Standard

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende