Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Brink se hoed weer in die ring

Deur: James Kemp

Die voormalige burgemeester van die Tshwane Metro, Cilliers Brink, het hom weer beskikbaar gestel om as die DA se burgemeesterskandidaat aangewys te word.

Brink was van Maart 2023 tot September 2024 die burgemeester van dié metro, voor hy deur ’n wantrouemosie van die ANC, wat deur die DA se voormalige koalisievennoot, ActionSA gesteun is, uit die kussings gelig is.

Brink aan Nuusweek gesê dat hy deelneem aan die DA se proses wat ten doel het om burgemeesterskandidate aan te wys.

“Ek kan bevestig ek het weer aansoek gedoen om die DA-kandidaat te wees, en het my paneelonderhoud gehad. Ek wag vir die uitkoms.”

Hy het verder gesê dat dit tyd is om “orde te skep uit chaos van koalisies” en die taak wat hulle in 2023 begin het, te voltooi.

2 Responses

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

photo

Frik Potgieter en Peter Huxham terug by die huis

NUUSWEEK WILLIE

Die storie van ou-dominee Sarel

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…

Ilse Strauss

Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

WAGWOORD

16-miljard Facebook, Google en Apple-wagwoorde lek uit

Ander Nuus Artikels

0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Adjunkpresident het glo bande met die maatskappy wat die nasionale lotery bedryf
GuHFgOxXsAA9AdX
Iran versoek om nié belangrike handelsroetes te sluit nie
Velsiekte
Jong boerseun ploeg, ry trekker en plant ondanks pynlike velsiekte
photo
Frik Potgieter en Peter Huxham terug by die huis
NUUSWEEK WILLIE
Die storie van ou-dominee Sarel

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende