Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Brics-beraad sal stééds in Suid-Afrika plaasvind

8 Junie 2023

Suid-Afrika sal steeds gasheer speel vir die Brics-beraad wat beplan word vir Augustus.

Die minister in die presidensie Khumbudzo Ntshavheni het vandag gesê die kabinet wag nog om terugvoer te ontvang van die Interministerieële Komitee wat moet beraadslaag oor die Russiese president Wladimir Poetin se beoogde besoek aan Suid-Afrika vir die Brics-beraad.

“Sodra die komitee se werk voltooi word, sal daar ‘n aankondiging gemaak word, maar soos sake nou staan, sal ons steeds gasheer speel vir die Brics-beraad,” het Ntshavheni gesê. Adjunk-president Paul Mashatile is aangewys as voorsitter van die komitee.

Ntshaveni wou nie uitwy oor wanneer die komitee sy werk sal voltooi nie.

Oor of die land uitvoering sal gee aan die Internasionale Strafhof se lasbrief vir inhegtenisneming van president Poetin, het Ntshaveni gesê almal wat die beraad sal bywoon, sal as gaste van die land hanteer word.

“Rusland het gesê dit sal ‘n oorlogsverklaring wees as Putin in hegtenis geneem word. Ek dink nie die land kan bekostig om oorlog te verklaar teen Rusland nie” het die minister bygevoeg.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende