Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Brendin Horner: Twee verdagtes terug in die hof

22 Junie 2021

Die twee verdagtes, wat daarvan beskuldig word dat hulle die plaasvoorman, Brendin Horner (21) in Oktober verlede jaar op die Bloukruinboerdery in Paul Roux in die Vrystaat vermoor het, sal vandag weer in Senekal landdroshof verskyn vir hulle borgtog-aansoek. 

LEES OOK: BRENDIN HORNER: SAAK WEER UITGESTEL

Sekwetje Mahlamba (32) en Sekola Matlaletsa (44) se aansoek om borg kom nadat DNS-uitslae hulle glo nie op die toneel kon plaas nie.

Brendin Horner en sy meisie.

Die DNS is van bloed, wat op ‘n broek van Mahlamba gevind is. Dié broek is tydens sy inhegtenisname in ‘n vrieskas in sy huis gevind.

Mahlamba is kort na die moord borgtog geweier, terwyl Matlaletsa aanvanklik borgtog toegestaan is. Hy is egter enkele dae later weer in hegtenis geneem in verband met ‘n beweerde veediefstal-saak.

Die verdagtes se regsverteenwoordiger wil hê dat hulle op borgtog vrygelaat moet word voordat die saak na die hoogeregshof se rondgaande hof in Bethlehem oorgeplaas word.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GomrlEeXEAAZ2o0

Die definisie van vrou, sluit nié transgender vroue in nie, beslis hooggeregshof

Screenshot 2025-04-16 104919

Motoris steeds gesoek na hy ‘n herhaaldelik oor ‘n man ry – klag van moord geopen

Outlet of 'Delivery Tunnel North' of the Lesotho Highlands Water Project, near Clarens, Free State, South Africa. The Lesotho Highlands Water Project is an ongoing water supply project with a hydropower component, developed in partnership between the governments of Lesotho and South Africa. It comprises a system of several large dams and tunnels throughout Lesotho and South Africa. In Lesotho, it involves the rivers Malibamatso, Matsoku, Senqunyane and Senqu. In South Africa, it involves the Vaal River. It is Africa's largest water transfer scheme. The purpose of the project is to provide Lesotho with a source of income in exchange for the provision of water to the central Gauteng province where the majority of industrial and mining activity occurs in South Africa, as well as to generate hydroelectric power for Lesotho (currently almost 100% of Lesotho's requirements).

Lesotho-hooglandwaterprojek kos R11-miljard méér

0001102308_resized_johnhlophe150820181022copy

John Hlophe mag nie appèl by Grondwethof aanteken nie

640px-03-BICcristal2008-03-26

Graad 4-kind dood ná hy pendoppie insluk

Ander Nuus Artikels

NA Exterior
OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers
VAPE-1
DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle
Screenshot 2025-04-15 122837
Asbesdak-saak: Ace Magashule pleit onskuldig
GomrlEeXEAAZ2o0
Die definisie van vrou, sluit nié transgender vroue in nie, beslis hooggeregshof
Screenshot 2025-04-16 104919
Motoris steeds gesoek na hy ‘n herhaaldelik oor ‘n man ry – klag van moord geopen

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende