Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Breek-en-gryp-voorvalle moet van ander diefstal sake geskei word, vra VF Plus

19 Januarie 2023

Die VF Plus het die Gautengse provinsiale polisiekommissaris van polisie, luitenant-generaal Elias Mawela, genader om gryp-en-breek-voorvalle – wat tans deel vorm van diefstal uit motorvoertuie in die polisie se misdaadstatistiek – van mekaar te skei. 

Volgens die party se Kobus Hoffman beteken diefstal uit motorvoertuie dat daar geen persoon in die voertuig teenwoordig was toe die misdaad plaasgevind het nie, terwyl met breek-en-gryp-voorvalle die persoon teenwoordig is in die voertuig en in vele gevalle is ʼn wapen betrokke.

Hy sê daar is dus ʼn duidelike onderskeid tussen die twee misdade en dit behoort nie saamgevoeg te word nie. “Breek-en-gryp-voorvalle is ʼn ernstige misdaad en kan lewensverlies of ernstige beserings meebring,” sê Hoffman.

Hoffman is ook van mening waar daar ʼn hoë voorkoms van breek-en-gryp-voorvalle is, moet sigbare polisiëring ook verskerp word en waarskuwingstekens opgerig word.

Foto: Solesafe Window Film

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende