Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Brandstofprys styg om middernag

28 Februarie 2023

Motoriste word herinner om voor middernag die vulstasie te besoek nadat ‘n brandstofprysverhoging vir Maart aangekondig is.

Die prys van beide grade petrol sal om middernag met R1,27 styg, terwyl die dieselprys met tussen 30-sent en 32-sent sal styg.

Verder sal die prys van paraffien met 13-sent per liter styg en die maksimum prys vir LP-gas met R5,22 per kilogram styg. 

Luidens ‘n verklaring van die departement kan dié prysstygings toegeskryf word aan die rand wat in die oorsigmaand vir Maart se pryse teenoor die Amerikaanse dollar verswak het, en ‘n styging in internasionale petrolpryse.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-

Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank

515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n

KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

Ander Nuus Artikels

BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof
BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)
Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar
donald-trump-gettyimages-687193180
Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?
Caster
Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende