Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Brandstofprys: Diesel duurder vanaf môre

1 Junie 2021

Bestuurders van Dieselvoertuie word aangemoedig om voor vanaand om middernag die vulstasie te besoek met Diesel, wat vanaf môre tussen 20- en 21-sent per liter duurder word.

Bestuurders van petrol aangedrewe voertuie kan egter ‘n sug van verligting slaak met petrol, wat met 10-sent per liter goedkoper word.

Paraffien kos vanaf môre 26-sent per liter duurder, terwyl gas R1,43 per kilogram goedkoper word.

Dié veranderinge bring die prys van 95-oktaan-petrol te staan op R17,13 per liter in Gauteng en R16,41 aan die kus. Diesel sal nou sowat R14,67 per liter sal kos.

As dit nie vir die sterker rand was nie, sou petrol ook waarskynlik duurder geword het weens die prys van Brent-ruolie – wat gebruik word om Suid-Afrikaanse petrol te vervaardig – wat die afgelope maand 4% duurder geword.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende