Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Brandstof tans 40% duurder as aan die begin van 2021

28 Desember 2021

Suid-Afrikaanse motoriste betaal tans sowat 40% meer vir petrol en diesel as aan die begin van die jaar.  

Volgens syfers wat deur die Outomobiel Assosiasie (AA) gepubliseer is, het 93-oktaan loodvrye petrol met 40,16% sedert die begin van die jaar gestyg.  95-oktaan loodvrye petrol het met 40,73% gestyg, terwyl diesel met 43,94% en 44,11% gestyg het afhangend van die swaelinhoud.   

Dit is die teenoorgestelde neiging as in 2020, toe brandstofpryse gemiddeld met 12,5% gedaal het.    

Die weiering van die kartel van Olieproduserende lande, OPUL, om hul produksie op te stoot te midde van die toenemende vraag na brandstof sedert die ergste Covid-19 inperkinge verslap is, het tot ‘n styging in die internasionale olieprys gelei.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig