Brand ontstaan by Pretoria-hospitaal


Luister nou

Volgende

Brand ontstaan by Pretoria-hospitaal

23 November 2023

‘n Brand het omstreeks 18:00 vanaand by die Eugene Marais-hospitaal in Pretoria uitgebreek.

Volgens die Gautengse nooddienste is die brand kort daarna onder bedwang gebring.

Die oorsaak van die brand is nog onduidelik, en dit wil voorkom asof geen beserings aangemeld is nie.

Volgens die Emer-G-Med nooddienste is dit glo ‘n kragopwekker wat aan die brand geraak het, hoewel inligting nog vaag is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

winter-1

Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

NWU

NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

ENOCH1-large

“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

Ander Nuus Artikels

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9
Die MK-party besoek Kleinfontein
Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf
0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe
winter-1
Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront
Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

Brand ontstaan by Pretoria-hospitaal


Luister nou

Volgende