Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Brand in Kareepoort woed voort

1 Februarie 2022

Brandweerdienste in die Kareepoort-omgewing in die Tankwa Karoo is tans besig om ‘n brand in dié gebied onder bedwang te probeer bring. 

Die woordvoerder van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit, Joanne Otto het omstreeks 11 uur vanoggend in ‘n verklaring gesê dat die brand deur verouderde Karoo-bossies en ‘n ligte briesie aangevuur word. 

Sy sê brandbestryders sal aanhou om die brandlyne in plek te stel om te probeer verhoed dat die brand verder versprei.

Otto het namens die munisipaliteit die boere vir hulle hulp bedank.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig