Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Bouplanne vir Charlotte Maxeke-hospitaal besig om opgetrek te word – 27 jaar later

21 Junie 2021

Die waarnemende minister van gesondheid, Mmamoloko Kubayi-Ngubane sê bouplanne word tans opgetrek vir die Charlotte Maxeke akademiese hospitaal in Johannesburg. 

Die hospitaal is reeds sedert April gesluit nadat ‘n brand hier uitgebreek het.

Volgens Kubayi-Ngubane blyk dit “asof bouplanne nie vir die hospitaal ingedien is nie omdat dit glo voor 1994 volgens wet nie nodig was vir sekere geboue op staatsgrond om bouplanne by munispaliteite te hê nie.”

“Sy sê sekere geboue is tot nasionale sleutelpunte verklaar.”

Kubayi-Ngubane gee egter toe dat daar sedert 1994 genoeg tyd was om dié bouplanne op te trek, maar meen dit word nou gedoen en is byna afgehandel.

Dié hospitaal is intussen steeds gesluit ondanks eise uit verskeie oorde om die hospitaal te heropen te midde van ‘n toename in Covid-19-gevalle in Gauteng.  

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Thabo-3-800x450

Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus

WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7

E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Ander Nuus Artikels

GpShrnfWQAA5m9y
ANC en kie sê samesprekings het gelei tot BTW-besluit, nié die hof nie
ENOCH2
Dawie Roodt: Die ANC sit met eier op hulle gesigte ná BTW-verhoging geskrap word
Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende