Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Botswana gaan 10 000 beeste slag weens bek-en-klouseer

20 September 2022

Botswana beplan om sowat 10 000 beeste te slag in ‘n poging om ‘n uitbreking van bek-en-klouseer te probeer keer.

Die buurland – wat een van die groot verskaffers van beesvleis aan die Europese Unie is – het reeds op 24 Augustus alle uitvoere van beesvleis gestaak. Meer as 19 000 beeste is tot dusver in die land deur bek-en-klouseer geraak.

Daar word jaarliks nagenoeg 9000 ton beesvleis na die EU uitgevoer.

Volgens die assistent-minister van landbou, Molebatsi Molebatsi, word die beeste in noordoostelike dorpe – wat aan Zimbabwe grens – geslag.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende