Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

BOSA oorweeg regstappe teen minister van elektrisiteit

1 Februarie 2024

Build One South-Africa – oftewel BOSA – oorweeg regstappe teen die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa.

Dit volg nadat die regering nog nie gehoor gegee het aan ‘n hofuitspraak van die Noord Gautengse Hooggeregshof nie, waarin beslis is, dat Ramokgopa die nodige maatreëls in plek moet stel, sodat openbare skole, hospitale en polisiestasies van beurtkrag kwytgestel kan word.

Ná die uitspraak op die 1ste Desember het Ramokgopa aangedui dat daar dele van die uitspraak is wat vaag is en dat die regering dit oorweeg om daarteen te appelleer.

Die leier van BOSA, Mmusi Maimane, het ‘n brief aan die minister en die regterpresident gestuur om dringend aandag aan die kwessie te gee.

Hy sê dis duidelik dat die ANC-regering geen plan het om ‘n einde aan beurtkrag te bring nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

494176549_678769244799837_2127636851668020320_n

Twee verdagtes vasgetrek na moord op bejaarde Limpopo-boer

South Africa Scandal Explainer

Phala Phala: Saak tot September uitgestel

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf

Gq_5ZqlXwAA4loq

John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk

Joe-biden-scaled

Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

Ander Nuus Artikels

School,Classroom,With,Blackboard
Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling
Gwede2-1
Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik
ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM
Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”
494176549_678769244799837_2127636851668020320_n
Twee verdagtes vasgetrek na moord op bejaarde Limpopo-boer
South Africa Scandal Explainer
Phala Phala: Saak tot September uitgestel

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende