Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Boodskap oor massa-verdrinking in Durban is fopnuus, sê munisipaliteit

20 Desember 2022

Die eThekwini-munisipaliteit sê ‘n stemboodskap wat die rondte doen – waarin beweer word dat verskeie mense by Isipingo suid van Durban verdrink het – is fopnuus.

In dié boodskap word gevra dat mense die strand moet vermy weens die verdrinkings wat daar plaasgevind het.

Volgens ‘n verklaring wat deur die stadsraad uitgereik is is die strand gesluit weens die swak watergehalte en het niemand onlangs daar verdrink nie.

Die stadsraad meld wel dat drie mense oor die naweek by die Noordstrand verdrink het nadat hulle deur ‘n sleurstroom die see ingetrek is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GqKq4lFWkAAw9tv

Mashatile: “Nuwe transformasiefonds sal nié nóg ‘n broeiplek vir korrupsie wees nie”

Eskom

‘n Beurtkraglose winter is ‘n moontlikheid, sê Eskom

alcatraz-prison-island-sea

Trump sê berugte gevangenis, Alcatraz, moet heropen word

Kristof Slagmulder

Mosie oor Malema eersdaags in Vlaamse parlement gedebatteer

x-1170x600

X-gebruiker vrees vir lewe ná News24-artikel

Ander Nuus Artikels

skysports-kagiso-rabada-south-africa-odi-cricket_6838930
Kagiso Rabada weer vry om te speel na skorsing
Cyril-2-1
Ramaphosa nuusbrief: “Arbeidswette sal wanbalanse van die verlede regstel”
A,White,Rhino,/,Rhinoceros,Grazing,In,An,Open,Field
103 renosters in die eerste drie maande van 2025 gestroop
GqKq4lFWkAAw9tv
Mashatile: “Nuwe transformasiefonds sal nié nóg ‘n broeiplek vir korrupsie wees nie”
Eskom
‘n Beurtkraglose winter is ‘n moontlikheid, sê Eskom

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende