Bokke in Barcelona “aangestel” om park se beboste gebied onder beheer te kou

Luister nou

Volgende

Bokke in Barcelona “aangestel” om park se beboste gebied onder beheer te kou

26 Mei 2022

Die plaaslike regering in Barcelona, Spanje het nagenoeg 290 bokke en skape “aangestel” om die ruig beboste gebied van ‘n nasionale park in dié stad, onder beheer te kou.

Volgens die regering is die Collserola Nasionale Park oorgroei met grasse en bosse en dat dit ‘n risiko inhou vir weghol veldbrande. Die “aanstelling” van die bokke en skape is deel van ‘n proeflopie om die ruig plantegroei op ‘n omgewingsvriendelike wyse te beheer.

Een van die skaapwagters, Daniel Sanchez sê die projek help ook om die inwoners van Spanje se tweede grootste stad in te lig oor die plattelandse lewe.

Die park is 8 200 hektaar groot – ongeveer 22 keer groter as Central Park in New York.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”