Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Boer in hegtenis geneem nadat hy glo honde skiet

19 Oktober 2021

‘n Boer van Ventersburg in die Vrystaat is op aanklagte van poging tot moord in hegtenis geneem nadat hy op jagters se honde losgebrand het.

Volgens die polisie se brigadier Motantsi Makhele het die honde se eienaars beweer dat Piet Kleynhans die honde geskiet het terwyl die honde tussen die mense op die dorpsmeent rondgehardloop het.

Hulle het ook beweer dat hy een van die mans met sy bakkie raakgery het.

Volgens Kleynhans was die honde eers op sy grond waar hulle onwettig wild gejag het voordat hulle na die dorpsmeent gehardloop het.

Hy sê sy wildsheining is ook geknip en daar is ‘n selfoon en spore in sy wildskamp gevind.

Kleynhans het reeds verskeie klagtes teen onwettige jagters ingedien maar tot dusver was daar nog nie suksesvolle vervolgings nie.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Gty3kIbWsAAix-H

ActionSA eis advokaat Shamila Batohi se verwydering uit haar amp

zondo

Valke ondersoek nog net vier staatskapingsake

Misdaadtoneel 1

Graad 11-leerling deur matriekleerling met mes doodgesteek

Kgosientsho3-2

Oortyd by Eskom kos meer as R3-miljard

masels2-1

Toenemende voorvalle van masels in Pretoria aangemeld

Ander Nuus Artikels

paul-kruger-gate-786x416-1
Nuuskommentaar – Mynbou: Die “roofdier” wat die Krugerwildtuin kan verskeur
pexels-arina-krasnikova-6663368
“Nuwe regulasies bedreig duisende se werk in die skoonheidsbedryf”
Julius-Malema6
Malema wéér toegang tot die VK geweier – AfriForum verwelkom die besluit
Gty3kIbWsAAix-H
ActionSA eis advokaat Shamila Batohi se verwydering uit haar amp
zondo
Valke ondersoek nog net vier staatskapingsake

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende