Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Bloedskenking: Suid-Afrika is in die rooi

18 Desember 2023

Deur: Janke Vogel

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS) het ‘n ernstige tekort aan bloed.

Monique Schreiner, senior bestuurder getaak met skenkerverhoudinge by die SANBS sê die verskillende takke kry tans nie genoeg skenkings nie. Volgens haar is daar veral ‘n kritieke tekort aan die B-positief en O-positief bloedgroepe.

Schreiner verduidelik dat daar ‘n paar vereistes is voordat jy bloed mag skenk.

  • Die skenker moet jy ouer as 16 jaar wees
  • Meer as 50kg weeg
  • Moet ‘n lae risiko seksuele lewe lei
  • Jy moet op die betrokke dag geëet het
  • Moet geen verkoue simptome ervaar nie

“In hierdie stadium is daar ‘n risiko dat die bloedbank leeg kan loop. Die SANBS se gewenste kwantiteit bloed is vyf dae se voorraad per bloedgroep,” verduidelik Schreiner. Onlangs het die bloeddiens slegs genoeg voorraad vir 1,8 dae gehad.

“Te danke aan ons getroue skenkers is die getalle nou op 3,2 dae se voorraad, máár dit is steeds te min.”

Besoek die SANBS se webtuiste vir meer inligting.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

Nuuskommentaar: Afrikaans se toekoms op SABC TV

Ander Nuus Artikels

Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye
GNOwtCrWUAAJNit
Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende