Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Blitsberig: Zondo-kommissie kry uitstel vir finale deel van verslag

23 Februarie 2022

Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping se aansoek toegestaan en hom nóg twee maande kans gegee om sy werk af te handel. 

President Cyril Ramaphosa is ook ‘n bykomende vier maande gegee om te reageer op die kommissie se verslag en om die bevindinge in die parlement voor te lê. 

Die derde en finale deel van die kommissie se verslag moes teen einde Februarie aan die president oorhandig word. Volgens die voorsitter van die kommissie, advokaat Raymond Zondo is dié deel van die verslag 1500 bladsye lank en bevat bevindinge oor onder meer die nasionale tesourie en die Passasierspooragentskap. 

Hy het in sy hofstukke aangevoer dat die finale verslag egter nié die totale verslag sal voltooi nie en dat daar steeds werk is wat gedoen moet word. Die finale deel sal nou op 30 April aan die president oorhandig word. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende