Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Blitsberig: Transito-veiligheidswag binne Takealot-optelpunt beroof

26 Mei 2022

‘n Drywer van ‘n Fidelity-geldwa is ‘n kort ruk gelede van geld beroof, wat hy by die Takealot-optelpunt in Hatfield gaan oplaai het. 

Volgens inligting tot Pretoria FM se beskiking het vyf tot ses lede van ‘n beweerde transitobende ‘n werkgewer van Takealot gevra om die maatskappy se deur oop te maak, omdat hulle – volgens hulle – ‘n pakkie wil oplaai. 

Die Fidelity veiligheidswag se geldwa was buite die gebou, terwyl hy binne doenig was. Volgens ‘n bron op die toneel was die verdagtes gewapen en het ook die beampte se vuurwapen gesteel. Hulle het op die vlug geslaan met ‘n bedrag geld.

Dit lyk nie asof iemand beseer is nie. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende