Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Blitsberig: Poskantoor in sakeredding geplaas

10 Julie 2023

Die hooggeregshof in Pretoria het beslis dat die Suid-Afrikaanse poskantoor, Sapo, in sakeredding geplaas moet word. 

Die regering het die hof genader om dié staatsentiteit in sakeredding te plaas nadat Sapo onder voorlopige likwidasie geplaas is. 

Die regering het onder meer in die hof aangevoer dat Sapo nié gelikwideer kan word nie omdat sowat ‘n 110 000 begunstigdes hul welsynstoelaes by poskantoor-takke regoor die land afhaal. 

Met dié beslissing word Sapo die vierde staatsentiteit wat in sakeredding geplaas word. Die Suid-Afrikaanse Lugdiens, sy voormalige filiaal Mango en die staatsbeheerde streeklugdiens SA Express is ook vroeër in sakeredding geplaas.

Sien die beslissing hier:

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

sick-leave

Staatsamptenare se siekteverlof kos miljarde rand

Gtno7l2aAAAyOJQ

Twaalf EFF-lede in busongeluk dood na Jeugdagviering

GtWXcGOXoAA2G7W

“Besope” motoris wat glo spoedgrens oortree tref motor – vyf mense dood

WhatsApp Image 2025-06-13 at 13.20.28_4139dd6b

Bergview-skoolhoof maak strafregtelike klag aanhanging teen politici wat hom van verkragting beskuldig

Cyril-4-1

ActionSA bevraagteken noodsaaklikheid van nasionale dialoog

Ander Nuus Artikels

1698917410_chandler-bing
Dokter gaan skuld beken na akteur se dood
GtoXvgmWUAAFgrd
Regering van Nasionale Eenheid kry “rapport” by ActionSA
Gtno7l2aAAAyOJQ
Opvolg: 10 EFF-lede in KZN-ongeluk dood; nié 12 nie
sick-leave
Staatsamptenare se siekteverlof kos miljarde rand
Gtno7l2aAAAyOJQ
Twaalf EFF-lede in busongeluk dood na Jeugdagviering

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende