Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Blitsberig: Gewilde toeristebestemming kry binnekort ‘n nuwe naam

1 April 2022

Die Nasionale Krugerwildtuin is die grootste wildreservaat in Suid-Afrika, en ‘n trekpleister vir internasionale en plaaslike toeriste.

Die naam van die gewilde wildtuin gaan egter binnekort verander na die Koningin Modjadji Nasionale Park.

`n Woordvoerder van die provinsiale departement van ekonomiese ontwikkeling en toerisme in Mpumalanga, Myra Annandale sê `n openbare deelnameproses het onlangs ten einde geloop waarin deelnemers aangedui het dat hulle graag wil sien dat die naam van die gewilde toerismebestemming verander moet word.

Die VF Plus se provinsiale leier in Mpumalanga, Werner Weber sê hierdie verwikkeling is kommerwekkend en het benadruk dat die party dit gaan beveg.

James Kemp het ondersoek ingestel na die jongste beoogde naamsverandering aan die lig gekom het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig