Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Blitsberig: Einde van die aanloopbaan vir Comair

9 Junie 2022

Die lugdiens, Comair se vlerke is geknip nadat sy sakeredders aangekondig het dat daar geen redelike kans is dat die maatskappy finansieel kan herstel nie. 

Comair bedryf Kulula en British Airways in Suid-Afrika. 

Die gesamentlike sakeredders, Richard Ferguson en Neil Hablutzel het in ‘n kort kennisgewing geskryf dat hulle nie die nodige finansiering kon bekom om die lugdiens te red nie.

LEES OOK: COMAIR SÊ KLIËNTE KAN HUL GELD TERUGKRY

Volgens berigte is die kennisgewing reeds aan werknemers van die betrokke lugdienste gestuur. 

Comair moes op 1 Junie sy vlugte op kort kennisgewing kanselleer. Die onderneming het in Mei 2020 hom aan vrywillige sakeredding onderwerp weens sy voortdurende finansiële probleme.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende