Blindes kry tydelike verligting na hofbevel


Luister nou

Volgende

Blindes kry tydelike verligting na hofbevel

18 Desember 2024

Die Grondwethof het ten gunste van persone met siggestremdhede beslis deur ʼn tussentydse bevel uit te reik.

Hiervolgens het hulle die reg om materiaal – wat deur kopiereg beskerm word – in toeganklike formate om te skakel sonder om toestemming te verkry daarvoor.

Hierdie bevel is tydelik en geld totdat die hof ʼn finale uitspraak in die saak lewer.

‘n Nie-regeringsorganisasie, Section 27 het in Oktober vanjaar ʼn dringende aansoek by die land se hoogste hof ingedien nadat president Cyril Ramaphosa versuim het om die Kopieregwysigingswetsontwerp teen 21 September te onderteken.

Section 27 verteenwoordig Blind SA in die hofsaak.

Dié sperdatum is reeds twee jaar gelede deur die hof vasgestel.

Die hof het nog nie aangedui wanneer hy sy finale uitspraak sal lewer sal nie, maar die verhoor oor die president se verwysing van die kopieregwysigingswetsontwerp sal op 19 en 20 Februarie volgende jaar aangehoor word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Blindes kry tydelike verligting na hofbevel


Luister nou

Volgende