Binnelandse sake beplan beter dienslewering


Luister nou

Volgende

Binnelandse sake beplan beter dienslewering

29 November 2021

Die minister van binnelandse sake, Aaron Motsoaledi sê sy departement maak vordering om die probleem op te los van sy stelsels wat gereeld van lyn af is.

Die opgraderingsprojek kan egter langer neem as wat aanvanklik verwag is weens finansiële beperkings in die departement se begroting.

Motsoaledi het tydens ‘n parlementêre vraag en antwoord-sessie gesê verskeie uitdagings is deur sy departement en die Staatsinligtingstegnologie-agentskap, SITA geïdentifiseer en in die proses om opgelos te word.

Enkele van die probleme wat die departement die hoof moet bied sluit kragprobleme, kabeldiefstal en internet-verbindingsprobleme.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Binnelandse sake beplan beter dienslewering


Luister nou

Volgende