Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Binnelanders se “Tannie Breggie” oorlede

16 Maart 2024

Die aktrise, Julie Strijdom is omstreeks 15:00 vanmiddag in die ouderdom van 79 oorlede na ‘n kort siekbed. 

Julie en Germandt Geldenhuys.

Die TV-regisseur en vriendin, Magriet van Loggerenberg het die nuus op haar Facebook-blad bevestig. Ook haar suster, Linda Erwee het die nuus aan Maroela Media bekend gemaak.

Volgens Erwee is haar suster weens nierversaking in ‘n hospitaal in Pretoria oorlede, nadat sy drie weke gelede daar opgeneem is. Sy sou in Julie vanjaar haar tagtigste verjaarsdag gevier het. 

Strijdom was tot onlangs in Binnelanders te sien as die geliefde tannie Breggie. Sy was ook bekend vir haar rol as Lady Di Roos in die rolprent, Knysna en was ook te sien in Lien se Lankstaanskoene.

Germandt Geldenhuys, bekend as Louis in Binnelanders het op sy Facebook-blad geskryf dat dit ‘n voorreg was om vir tannie Julie te ken. “Dankie dat tannie vir ons almal op stel soos ‘n regte, liefdevolle “ouma” was.”

Nog ‘n Binnelanders-bekende, Hannelie Warren, wat die rol van Ilse vertolk het sê niemand sal ooit die nimlike tannie Breggie van Binnelanders kan vergeet nie. “Julie het diep spore in die bedryf getrap en op haar dag, was sy ook ‘n regisseur van formaat vir die destydse SAUK.”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Ander Nuus Artikels

Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap
Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende