Bevolkingstal dié week bó 8 000 000 000


Luister nou

Volgende

Bevolkingstal dié week bó 8 000 000 000

14 November 2022

Die planeet Aarde sal na verwagting vandeesweek sy agt miljardste inwoner ontvang.

Dit is onmoontlik om presies te bepaal hoeveel mense daar op Aarde is, maar die Verenigde Nasies voorspel dat die agt miljardste inwoner die week gebore sal word. Omdat die presiese dag ook nie bepaal kan word nie, het die VN besluit om dié mylpaal môre te vier.

Die Aarde het slegs elf jaar gelede ‘n wêreldbevolking van sewe miljard mense gehad. Verder was daar 48 jaar gelede slegs vier miljard mense op aarde

Volgens die VN groei die bevolking, maar voorspel hulle dat dit in ‘n stadium sal stil staan, en selfs afneem.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

NUUSWEEK WILLIE

Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

KgosikgoloKgafelaKgafelaII_26June2025

Koning regeer oor afstand ná dreigemente

Jake_White_EHTL6442-scaled-e1673217119283

Jake White verlaat die Blou Bulle

Ander Nuus Artikels

re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Vrou wat kind doodry
Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander
Glyryer2
16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

Bevolkingstal dié week bó 8 000 000 000


Luister nou

Volgende