Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Beurtkrag wéér vanmiddag ingestel, hoër fases dalk op pad

10 Mei 2022

Eskom het bevestig dat fase 2-beurtkrag weer vanaand tussen 17:00 en 22:00 ingestel gaan moet word weens die druk op die kragnetwerk. 

Die kragvoorsiener se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha sê met die winter wat op pad is neem die vraag na elektrisiteit toe. Fase 2-beurtkrag is ook gisteraand ingestel. 

Hy sê beurtkrag sal waarskynlik die hele winter nodig wees in die piektye wat die meeste krag verbruik word. Volgens hom moet mense hulle ook staal vir hoë fases van beurtkrag indien nog kragopwekkingseenhede onklaar raak. 

Mantshantsha sê sedert gister het verskeie eenhede uitgeskop en is dus van die kragnetwerk verwyder. 

Hy het weer ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om krag spaarsaam te gebruik.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende