Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Beurtkrag vir minstens nog een week, maar laer fases sê Eskom

18 Julie 2022

Eskom het aangekondig dat beurtkrag vir minstens nog ‘n week ingestel sal word, maar teen laer fases as wat die afgelope paar weke die geval was.

Volgens die jongste vooruitskatting – wat vir die volgende sewe dae geld – sal dit tot volgende Maandag van 16:00 die middag af tot om middernag ingestel word. 

Van vandag tot Donderdag sal fase 2-beurtkrag waarskynlik in dié tydperk ingestel word en van Vrydag af tot volgende Maandag word beplan om fase 1-beurtkrag in te stel.

Die kragverskaffer het bevestig dat die beurtkragfases afhanklik is van die opwekkingskapasiteit en dat dit wel kan verander.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Ander Nuus Artikels

0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende