Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Beurtkrag vandag vir 100 dae in 2022 ingestel

14 September 2022

Vandag is die 100ste dag wat Eskom beurtkrag in 2022 moes instel. 

Tans geld fase 4-beurtkrag nadat drie kragopwekkingseenhede by die Kendal-kragstasies onklaar geraak het. Fase 2-beurtkrag moes tans ingestel word, maar dit is aangepas weens die onverwagse verwikkelinge by Kendal. 

Die kragvoorsiener het Maandag tydens ‘n mediakonferensie gesê dat hy sukkel om by te hou en meen sy steenkoolkragstasies verkeer onder druk. Die bedryfshoof Jan Oberholzer sê die gemiddelde ouderdom van sy kragstasies is 42 jaar, en dat die leeftyd van kragstasies tussen 40- en 50 jaar is.

Nog beurtkrag word verwag.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende